27/08/2026
π₯ βN GROOT MYLPAAL VIR STILBRAAI! π₯
Wat begin het as βn jong entrepeneur braai-besigheid, kry Quinn (10Jaar) nou sy eerste RETAIL blootstelling!
Ons is ongelooflik opgewonde om Stilbraai se produkte binnekort op die rakke van βn plaaslike besigheid wat sy initiatief en ywer raakgesien het te sien pronk
Van braaigereedskap en speserye tot Namibiese houtskool, klere en meer β Stilbraai groei!
Maarβ¦ WAAR is hierdie rakke? π
Ons hou dit nog nΓ©t βn bietjie geheim...So hou ons bladsy dop vir die groot onthulling!
STILBRAAI -Born from Ocean & Fire ππ₯