Issie se Naaldwerk Kamer

Issie se Naaldwerk Kamer Vir alle naaldwerk en herstelwerk in Stilbaai. Sewing and alterations in Still Bay.

16/12/2021

Benodig u verstellings? Ek is hier om te help! Kontak my gerus by +27 67 307 7575 vir Stilbaai naaldwerk dienste

Naaldwerk kan so kreatief wees! Mal oor die nuwe hoedens wat ek nou maak 🤗🌻 Kan enige uniekheid op die hoedjies sit, soo...
23/04/2021

Naaldwerk kan so kreatief wees! Mal oor die nuwe hoedens wat ek nou maak 🤗🌻 Kan enige uniekheid op die hoedjies sit, soos blomme, strukke en meer xx

Ek het n verskeidenheid van materiaal, en jy kan ook jou eie materiaal bring of kies xx Van die designs kan ook twee kan...
12/04/2021

Ek het n verskeidenheid van materiaal, en jy kan ook jou eie materiaal bring of kies xx Van die designs kan ook twee kante toe gedra word vir verskeidenheid

Pragtige Ponchos vir die winter
12/04/2021

Pragtige Ponchos vir die winter

My mooi modelletjie 🥰 Baie dankie Nina, jy lyk soos en is my Engel! Ek maar n verskeidenheid kledingstukke en kan ook ab...
11/04/2021

My mooi modelletjie 🥰 Baie dankie Nina, jy lyk soos en is my Engel! Ek maar n verskeidenheid kledingstukke en kan ook abstrakte goedjies maak soos braai sakkies vir tools 💛 Skakel my gerus vir meer inligting

Dra jou poncho twee kante toe 🤗day and night wear xx
08/04/2021

Dra jou poncho twee kante toe 🤗day and night wear xx

Dankie aan my model 🥰 Die ponchos is gemaklik, lig in die somer, maar cozy in die winter. Perfek vir elke seisoen en duu...
07/04/2021

Dankie aan my model 🥰 Die ponchos is gemaklik, lig in die somer, maar cozy in die winter. Perfek vir elke seisoen en duursaam.

Address

9 Albatross Avenue
Still Bay

Telephone

+27673077575

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Issie se Naaldwerk Kamer posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share