Gezi D Emporium

Directions Contact the business

Gezi D Emporium Dames klere, geskenke,bykomstighede en Dekor. Strand Pavilion, Shop 4, Strand Women Fashion, Gifts, Bags, Accessories, Decor
Strand Pavilion, Strand

02/11/2026
Broek is 'n 38, nie rek materiaal nie. Rok is 'n los 36, viscose.
02/11/2026

Broek is 'n 38, nie rek materiaal nie. Rok is 'n los 36, viscose.

Cocoon rokke in M/L. R370. Nog net in die prints. Volgende week kom nog paar en ander rokke. Oranje en geel is viscose l...
30/10/2026

Cocoon rokke in M/L. R370. Nog net in die prints. Volgende week kom nog paar en ander rokke. Oranje en geel is viscose lycra. (95% viscose en 5% elastin) bruin is katoen single knit.

Oorvou romp R270 meet katoen top R380
28/10/2026

Oorvou romp R270 meet katoen top R380

Broek 36/38. Regaf pyp (nie nou) R310. (Het 'n oorvou band, nie 'n rek nie). Top is free size (pas nie 44) 100% katoen R...
28/10/2026

Broek 36/38. Regaf pyp (nie nou) R310. (Het 'n oorvou band, nie 'n rek nie). Top is free size (pas nie 44) 100% katoen R380. Rok is L (36). Los passend. R420. 100% katoen.

Oorgroot linne baadjie. Net een. R650
26/10/2026

Oorgroot linne baadjie. Net een. R650

Sorry, die girl se broek bietjie groot. Moulose rokke vir die warmer dae. Volgende week gaan ek rokke maak met kort aans...
26/10/2026

Sorry, die girl se broek bietjie groot. Moulose rokke vir die warmer dae. Volgende week gaan ek rokke maak met kort aansny mou vir die wat nie kaal arms wil hê nie. Die bont materiaal is 'n lekker lap

Wou bietjie tier in my wakker maak met die prints. Nie almal se smaak, maar dit is ok. Box, v-nek en wye mou tops en rok...
23/10/2026

Wou bietjie tier in my wakker maak met die prints. Nie almal se smaak, maar dit is ok. Box, v-nek en wye mou tops en rokke in aantog. Sien julle

Address

Shop 4, Strand Pavilion
Strand
7140

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00
Saturday 09:00 - 14:00
Sunday 09:00 - 14:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Gezi D Emporium posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Gezi D Emporium:

Shortcuts

Share

Nearby clothing stores