sable.wear_2023

sable.wear_2023 hou vas jou horing “coming soon”

New stock arriving soon !!!!
01/04/2024

New stock arriving soon !!!!

Sable Wear accessories:Die Sable Wear keel ketel🍺🍺🍺Is jy moeg vir n dop wat mors,omval of n glas wat breek, ons bied vir...
31/03/2024

Sable Wear accessories:

Die Sable Wear keel ketel🍺🍺🍺

Is jy moeg vir n dop wat mors,omval of n glas wat breek, ons bied vir jou aan n stainless steel keel ketel aan vir daai ou ligte teetjie of swart koffietjie vir enige geleentheid of vir n persentjie🎁

Seel 100%, so as jy dalk n bakkie op sy dak neersit sal jou dop nie mors nie, so dan het jy n teetjie om nuttig terwyl jy wag vir jou ma of jou maats om jou te kom haal😄

Daar is n 350ml kleintjie vir die begin drinker, of iemand wat bang is vir sy vrou of astertjie.
Dan is daar n 550ml ketel vir manne of dames wat kan drink, gemaak vir n man wat vir niks en niemand bang is nie.

Ons kan hulle ook vir jou personalized met n naam op.

Vir enige bestellings skakel:
Liezel by 082 3216346

11/09/2023

Address

Theunissen

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when sable.wear_2023 posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share