KosMos

KosMos Beauty accessories

Haar knippies R25.๐ŸŒธ๐ŸŒธ๐ŸŒธ๐ŸŒธ๐ŸŒธ๐ŸŒธ๐ŸŒธ
17/08/2021

Haar knippies R25.

๐ŸŒธ๐ŸŒธ๐ŸŒธ๐ŸŒธ๐ŸŒธ๐ŸŒธ๐ŸŒธ

Sooooo excited.... Eerste scrunchie bestelling gereed om uit te gaan.... Baie dankie Cupie vir jou bestelling....๐ŸŒธ๐ŸŒธ๐ŸŒธ๐ŸŒธ๐ŸŒธ๐ŸŒธ๐ŸŒธ...
07/08/2021

Sooooo excited.... Eerste scrunchie bestelling gereed om uit te gaan.... Baie dankie Cupie vir jou bestelling....

๐ŸŒธ๐ŸŒธ๐ŸŒธ๐ŸŒธ๐ŸŒธ๐ŸŒธ๐ŸŒธ๐ŸŒธ๐ŸŒธ

Scrunchie combos. R40Handgemaak met liefde...Gelee in Barberton๐ŸŒธ๐ŸŒธ Om te bestel gaan na die what's up button en kom direk...
06/08/2021

Scrunchie combos. R40
Handgemaak met liefde...

Gelee in Barberton

๐ŸŒธ๐ŸŒธ Om te bestel gaan na die what's up button en kom direk in kontak met my๐ŸŒธ๐ŸŒธ

Groete

๐ŸŒธ๐ŸŒธ๐ŸŒธ๐ŸŒธPragtige oorbelle ๐ŸŒธ๐ŸŒธ๐ŸŒธ๐ŸŒธR30 per paar..... Of koop 2 pare vir R50...Gelee in Barberton...Asb gaan share en like die pag...
17/07/2021

๐ŸŒธ๐ŸŒธ๐ŸŒธ๐ŸŒธPragtige oorbelle ๐ŸŒธ๐ŸŒธ๐ŸŒธ๐ŸŒธ

R30 per paar..... Of koop 2 pare vir R50...

Gelee in Barberton...

Asb gaan share en like die page....

Groete KosMos....

06/07/2021
๐ŸŒธDie mooiste oorbelle nou beskikbaar ๐ŸŒธ            ๐ŸŒธ๐ŸŒธ๐ŸŒธ R30 n stel ๐ŸŒธ๐ŸŒธ๐ŸŒธ๐ŸŒธ๐ŸŒธ๐ŸŒธBeperkte vooraad ๐ŸŒธ๐ŸŒธ๐ŸŒธGaan like en share asb my pag...
02/07/2021

๐ŸŒธDie mooiste oorbelle nou beskikbaar ๐ŸŒธ
๐ŸŒธ๐ŸŒธ๐ŸŒธ R30 n stel ๐ŸŒธ๐ŸŒธ๐ŸŒธ

๐ŸŒธ๐ŸŒธ๐ŸŒธBeperkte vooraad ๐ŸŒธ๐ŸŒธ๐ŸŒธ

Gaan like en share asb my page...

Gelee in Barberton

30/06/2021

Volgens die nuwe Popia wet wat 1 Julie 2021 in werking tree moet ek 2 vrae vra aan lede van die blad.

1. Wil jy deel wees hierdie Facebook groep/page?
2. Onderneem jy om geen van enige van die blad se lede se sigbare informasie elders te gebruik sonder hulle toestemming nie?

Indien jou antwoorde ja is, bly asseblief op die blad. Jy word nie verplig om ja te sรช nie, maar
indien jou antwoord nee is, gaan jy asb ons blad moet verlaat, sodat ons in lyn met regulasies kan bly.
Dankie vir jul samewerking.
๐ŸŒน ๐ŸŒน ๐ŸŒน ๐ŸŒน ๐ŸŒน ๐ŸŒน ๐ŸŒน ๐ŸŒน ๐ŸŒน ๐ŸŒน
According to the new POPI Act which comes into effect 1 July 2021, we are required to ask the following set out questions:

1. Would you like to remain on the group/page?
2. Do you agree not to disclose or use any of the members of this groups personal information for any reason without their consent?

Should your answer be YES, you may remain on the page. However, please note a YES is not required, although should you answer NO to any of the aforementioned questions, kindly remove yourself from our page.

Thank you for your co-operation.
๐ŸŒธ๐ŸŒธ๐ŸŒธ๐ŸŒธ

Groete
KosMos

Sooo excited.... N paar nuwe goed wat binnekort op die blad sal verskyn...Geen vooraf bestelling nie. Gaan dit in vooraa...
25/06/2021

Sooo excited.... N paar nuwe goed wat binnekort op die blad sal verskyn...
Geen vooraf bestelling nie. Gaan dit in vooraad he... Geen courier koste nie...
Gelee in Barberton....
Hou die spasie dop....

Address

2 Joubert Street Barberton
Umjindi
1300

Telephone

+27722891205

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when KosMos posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to KosMos:

Share

Category