10/09/2026
Diens en Herstel van enige maak en model naaldwerk, borduur en overlock masjiene. Ons verkoop ook nuwe en gebruikte masjiene, sê my watse masjien jy soek en ek vind dit teen die regte prys. Ons is in Mosselbaai, 21 Industrie weg, Die Voorbaai.