Daleen se Stalletjie

Daleen se Stalletjie Beautiful hand made jewellery. Contact Daleen
WhatsApp: 073 172 7958
E-mail: [email protected]

10/12/2025
21/10/2025
04/03/2025

Send a message to learn more

05/12/2023

Op soek na iets om hierdie naweek in Pretoria te doen? Kom kuier by die Pretoria Boeremark! Daar is iets vir almal om van te geniet!

Stel jou wekker en kom geniet die warm oggend saam met ons - somertyd is die beste tyd vir bietjie Boeremark 🌞🌞

02/11/2023
23/10/2023

Een van ons besoekers het die video gemaak van haar besoek by die mark.
Julle daar is baaaaaaaaie stalletjies. Julle moet kom kuier en self kom kyk hoe groot die mark is.

Hi julleHier is die Mark dae vir die volgende 4 maande. Kan julle glo daar is 11 weke +/- oor voor Kersfees. Tyd het gev...
11/10/2023

Hi julle

Hier is die Mark dae vir die volgende 4 maande. Kan julle glo daar is 11 weke +/- oor voor Kersfees. Tyd het gevlieg.

Ons het weer Aandmark 15 Desember en gaan dan nie die 16de oop wees nie.

Julle moet kom kuier.

Groete

07/08/2023

Sien julle mΓ΄re 16:00-21:00 vir ons Augustus aandmark! πŸ₯³πŸ˜πŸ€©

Onthou van die parkering:
Daar sal TWEE INGANGE wees na die hoof terrein vir die aandmark:
πŸ“ 665 Moreleta Straat
πŸ“ Van Wyk Straat
Daar sal VIER UITGANGE wees vanaf die hoof terrein later die aand:
πŸ“ 665 Moreleta Straat
πŸ“ Conrad Straat
πŸ“ Krige Straat
πŸ“ Van Wyk Straat

EKSTRA PARKERING:
Daar is ekstra parkering beskikbaar in die parkie teenaan Pretoria Rd (sien kaart). Dit kan heelwat karre akkommodeer en sal oop wees vanaf 16:00.
Daar sal karwagte en puntsmanne oral wees om parkering en verkeersvloei te reguleer. Werk asb saam met hierdie mense om dit 'n aangename ervaring vir almal te maak.
πŸ“ŒPS. Daar sal 12 Augustus weer gewone Boeremark wees van 05:30-09:30.

Ons hou  Aandmark by die Pretoria Boeremark, van 16:00 - 21:00, Woensdag 26/04/2023 Kom kuier vir ons by stalletjie 126....
24/04/2023

Ons hou Aandmark by die Pretoria Boeremark, van 16:00 - 21:00, Woensdag 26/04/2023

Kom kuier vir ons by stalletjie 126.

Ek het nuwe voorraad en kan nie alles hier vir julle wys nie. Julle sal maar net moet kom kyk.

Hoop om julle daar te sien.

Address

Pretoria

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Daleen se Stalletjie posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Daleen se Stalletjie:

Share