Aitsa

Aitsa Giftshop, coffee shop, art gallery, tourism. Whatsapp bestellings na 0840300405 ons courier daagliks wêreldwyd��

New 𝗠𝗬 𝗞𝗔𝗟𝗔𝗛𝗔𝗥𝗜 headwear available Aitsa! Shop the whole range!Floral Trucker Cap @ R380-00    🌵✨
04/06/2026

New 𝗠𝗬 𝗞𝗔𝗟𝗔𝗛𝗔𝗥𝗜 headwear available Aitsa!

Shop the whole range!

Floral Trucker Cap @ R380-00

🌵✨

Stunning nuwe varswater pêrel juwele met stainless steel met 18 karaat goud wat nie verdof in water en kleur behou.Oorbe...
03/06/2026

Stunning nuwe varswater pêrel juwele met stainless steel met 18 karaat goud wat nie verdof in water en kleur behou.
Oorbelle links bo R250
Links onder R250
regs R199
Hangertjie R299
🫶🫶
Het extra extensies wat by gesit kan word om ketting te verleng.

Vadersdag is om die draai.Kom draai gerus by  Braai Blaai R79Fire Lighters R59DAD Braaiblik R120
03/06/2026

Vadersdag is om die draai.
Kom draai gerus by
Braai Blaai R79
Fire Lighters R59
DAD Braaiblik R120

  Lap geskenk sakkie R35Carmien Feminine tee R48Lëe tee sakkies om stokkies tee in te sit R10
03/06/2026



Lap geskenk sakkie R35
Carmien Feminine tee R48
Lëe tee sakkies om stokkies tee in te sit R10

 by  🫶Keramiek hangertjie R299Genade bakkie R75Huggies Dangle R220Hartjie Studs R80
03/06/2026

by
🫶
Keramiek hangertjie R299
Genade bakkie R75
Huggies Dangle R220
Hartjie Studs R80

 by  Gevlegte Skinkbord R175Tee beker R157,50Carmien Focus tee R48Vatlappe R115
03/06/2026

by
Gevlegte Skinkbord R175
Tee beker R157,50
Carmien Focus tee R48
Vatlappe R115

Lap afdroogdoek in geskenksakkie R145Funky Ouma Olyf olie R199Soet Mosterd R80Cecelia's Farm Dukkah R69    🫶
03/06/2026

Lap afdroogdoek in geskenksakkie R145
Funky Ouma Olyf olie R199
Soet Mosterd R80
Cecelia's Farm Dukkah R69




🫶

Helder sleutelhouers R99 elk
03/06/2026

Helder sleutelhouers R99 elk

Al drie kleure van ons baie gewilde leer sneaker is beskibaar by Aitsa Upington. Maak gou voor hulle wéér uit voorraad i...
03/06/2026

Al drie kleure van ons baie gewilde leer sneaker is beskibaar by Aitsa Upington.

Maak gou voor hulle wéér uit voorraad is! 😅✨🌵

Prys: R1400-00

Delf drupper-botteltjies is weer terug in voorraad groter as vorige bottels nou R75. Maak hom vol van  se lyfolie R137 e...
03/06/2026

Delf drupper-botteltjies is weer terug in voorraad groter as vorige bottels nou R75. Maak hom vol van se lyfolie R137 en sit in handsak om hande enige tyd te bevogtig.

Address

11a Schröder Street
Upington
8801

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:30
Tuesday 09:00 - 17:30
Wednesday 09:00 - 17:30
Thursday 09:00 - 17:30
Friday 09:00 - 17:30
Saturday 09:00 - 12:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Aitsa posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Aitsa:

Share