Laat Die Voete Klap

Laat Die Voete Klap LDVK se skoene word in SA vervaardig. Ons gee vir jou goeie kwaliteit teen bekostigbare pryse.

๐Ÿ‘ข๐Ÿ”ฅ JOU VOETE WIL HIERDIE HรŠ! ๐Ÿ”ฅ๐Ÿ‘ขOns gee โ€™n paar BELLA VELLIES weg! ๐Ÿ˜En JY kies die kleur/print! ๐ŸŒˆโค๏ธ Like๐Ÿ“ฒ Share๐Ÿ‘ฏ Tag 3 vr...
04/09/2026

๐Ÿ‘ข๐Ÿ”ฅ JOU VOETE WIL HIERDIE HรŠ! ๐Ÿ”ฅ๐Ÿ‘ข

Ons gee โ€™n paar BELLA VELLIES weg! ๐Ÿ˜
En JY kies die kleur/print! ๐ŸŒˆ

โค๏ธ Like
๐Ÿ“ฒ Share
๐Ÿ‘ฏ Tag 3 vriendinne
๐Ÿ’ฌ Comment jou size + kleur

DONE! Jyโ€™s in die draw! ๐ŸŽ‰

Wil jy nie waag om te wag nie? ๐Ÿ˜
Bestel joune vir R450 (Pudo uitgesluit).

๐Ÿ“ฒ WhatsApp: 081 793 3431

Kompetisie sluit 30 September 2026
๐Ÿ‘ฃ ๐Ÿ‘ฃ๐Ÿ‘ฃ๐Ÿ‘ฃ๐Ÿ‘ฃ๐Ÿ‘ฃ๐Ÿ‘ฃ๐Ÿ‘ฃ๐Ÿ‘ฃ

๐ŸŒธโœจ JOU VOETE VERDIEN OOK โ€™N BIKKIE LIEFDE! โœจ๐ŸŒธMaak plek vir die ROXY SANDAAL โ€” stylvol, gemaklik en gemaak om jou persoon...
03/09/2026

๐ŸŒธโœจ JOU VOETE VERDIEN OOK โ€™N BIKKIE LIEFDE! โœจ๐ŸŒธ

Maak plek vir die ROXY SANDAAL โ€” stylvol, gemaklik en gemaak om jou persoonlikheid te wys! ๐Ÿ‘ก๐Ÿ’•

๐Ÿ‘ฃ 100% egte leer
๐ŸŽ€ Kies jou eie kleur skoen รฉn strikkie
๐ŸŒˆ Maak haar kleurvol, klassiek of sommer net HELEMAAL JY!
๐Ÿ’ฅ Slegs R350 per paar! ๐Ÿ’ฅ

En jaโ€ฆ ons stuur hom ook! ๐Ÿ“ฆ
๐Ÿ“ Pudo locker-to-locker: R80

๐Ÿ’— Wil jy joune hรช?
WhatsApp ons by 081 793 3431 en kies jou perfekte kombinasie! ๐Ÿ“ฒ

Dra jy, jou sussie of niggie, ouma of tannie, vriendin of dogter 'n nommer 3 of 'n nommer 4 skoen? Dan is die groep waar...
02/09/2026

Dra jy, jou sussie of niggie, ouma of tannie, vriendin of dogter 'n nommer 3 of 'n nommer 4 skoen? Dan is die groep waarop jy moet wees โ—๏ธ

Size 3 & 4 uitverkooping 18h vanaand.

https://chat.whatsapp.com/EBeRiQugo1X8QzZJDUMf2F

๐Ÿšจ BELANGRIKE KENNISGEWING ๐ŸšจOns sien daar is tans baie verwarring rondom die advertensie wat rondgaan van 2 pare sandale ...
31/08/2026

๐Ÿšจ BELANGRIKE KENNISGEWING ๐Ÿšจ
Ons sien daar is tans baie verwarring rondom die advertensie wat rondgaan van 2 pare sandale vir R75.

Ons wil net duidelik stel: Ons waarsku julle teen die plek/advertensie.

Ons verkoop self ook hierdie tipe sandale, maar ons pryse is NIE R75 vir 2 pare NIE

Ons pryse is:
๐Ÿ‘ก 2 pare โ€“ R190
๐Ÿ‘ก 4 pare โ€“ R360

Ons plaas hierdie kennisgewing slegs om te keer dat ons eie klante deurmekaar raak, want ons kry tans baie boodskappe van mense wat d**k ons bied ook 2 pare vir R75 aan. ๐Ÿ˜…

Ons waardeer elkeen van julle se ondersteuning ongelooflik baie! โค๏ธ

Laat Die Voete Klap ๐Ÿ‘ฃ๐Ÿ’•

โ—๏ธโ—๏ธLENTE AANBODโ—๏ธโ—๏ธGELDIG NET TOT 1 SEPTEMBER 20262x plain pare en 1x printed paar egte leer skoene in die kleur/print ...
31/08/2026

โ—๏ธโ—๏ธLENTE AANBODโ—๏ธโ—๏ธ
GELDIG NET TOT 1 SEPTEMBER 2026

2x plain pare en 1x printed paar egte leer skoene in die kleur/print van jou keuse vir slegs ยฎ๏ธ1๏ธโƒฃ2๏ธโƒฃ1๏ธโƒฃ0๏ธโƒฃ

Whatsapp; 081 793 3431 om te bestel.

Dames!!! Ontmoet vir.....................................      ๐ŸŽ€ BOWTILICIOUS ๐ŸŽ€100% EGTE LEER Bekenstelling aanbod! Sleg...
30/08/2026

Dames!!! Ontmoet vir..................................... ๐ŸŽ€ BOWTILICIOUS ๐ŸŽ€

100% EGTE LEER

Bekenstelling aanbod! Slegs R380 per paarโ—๏ธ

๐ŸŽ€ Kies jou eie printed strikkie
โœจ Maak haar uniek โ€“ presies soos JY haar wil hรช!

๐Ÿ“ฆ PUDO: R80

๐Ÿ“ฒ WhatsApp bestellings: 081 793 3431

๐Ÿ’• Because every outfit deserves a little BOWTILICIOUS magic! ๐ŸŽ€

Look alike sandale!!Jy wil nie uitmis op hulle nie!2x pare: R1904x pare: R360Size 3-8 WhatsApp 081 793 3431 vir joune
28/08/2026

Look alike sandale!!

Jy wil nie uitmis op hulle nie!

2x pare: R190
4x pare: R360

Size 3-8

WhatsApp 081 793 3431 vir joune

Nog sandale ๐Ÿ˜โค๏ธWhatsApp: 081 793 3431 vir joune.
26/08/2026

Nog sandale ๐Ÿ˜โค๏ธ
WhatsApp: 081 793 3431 vir joune.

Address

Vereeniging
1929

Opening Hours

Monday 10:00 - 17:00
Tuesday 10:00 - 17:00
Wednesday 10:00 - 17:00
Thursday 10:00 - 17:00
Friday 10:00 - 17:00
Saturday 10:00 - 13:00

Telephone

+27817933431

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Laat Die Voete Klap posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Laat Die Voete Klap:

Shortcuts

Share

Category