De Skuur Looiery

De Skuur Looiery Handgemaakte 100% egte beesleer produkte

Is jy op soek na ‘n geskenk vir ‘n tiener dogter? Moet nie verder soek nie! Hierdie is die perfekte geskenk. Maak dit pe...
18/08/2026

Is jy op soek na ‘n geskenk vir ‘n tiener dogter? Moet nie verder soek nie! Hierdie is die perfekte geskenk. Maak dit persoonlik en sit haar naam op.

12/08/2026
🌸 VROUEDAG 2026 🌸💙 Baie dankie aan Laerskool Risiville!💙Ons wil ons opregte waardering uitspreek aan Laerskool Risiville...
07/08/2026

🌸 VROUEDAG 2026 🌸

💙 Baie dankie aan Laerskool Risiville!💙

Ons wil ons opregte waardering uitspreek aan Laerskool Risiville vir julle getroue ondersteuning aan De Skuur LooierY.

Met Vrouedag bederf hulle hul wonderlike damespersoneel met ons handgemaakte leerboekmerke – elkeen met ’n inspirerende boodskap en met liefde vervaardig. 🌷📚

✨ Dankie dat julle plaaslik ondersteun en help om iets besonders vir elke vrou te skep.

“Sy pak die werk aan met krag, haar hande staan vir niks verkeerd nie.”
– Spreuke 31

🌸 Gelukkige Vrouedag aan al die ongelooflike dames van Laerskool Risiville! 🌸

De Skuur LooierY
Handgemaakte leerprodukte met hart. 🤎

Shout out to my newest followers! Excited to have you onboard!Elsie Siepje, Belinda Pienaar, Abraham Sonnekus, Melinda J...
05/08/2026

Shout out to my newest followers! Excited to have you onboard!

Elsie Siepje, Belinda Pienaar, Abraham Sonnekus, Melinda Joubert, Arina Wiid, Elza Du Preez Roets, Annette Bester, Maria Venter, Bianca Rochelle, Magda Van Deventer Pieterse

03/08/2026
Baie geluk aan ons gelukkige wenner Esmari Theron! Kontak Lorryne 0844633779 vir verdere reëlings.
03/08/2026

Baie geluk aan ons gelukkige wenner Esmari Theron! Kontak Lorryne 0844633779 vir verdere reëlings.

22/07/2026

Big shout out to my newest top fans! 💎

Jackie Bothma, Tersia Sonnekus, Monica Lombard Giorgiutti, Ielené Meyer, Petro Taylor

Drop a comment to welcome them to our community, fans

Address

Vereeniging
1939

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 15:00
Saturday 09:00 - 12:00

Telephone

+27844633779

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when De Skuur Looiery posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to De Skuur Looiery:

Shortcuts

Share

Category