10/12/2025
Sooooo DANKie DAnkiE vir my mooiste nuwe egter leer hartjies Berta. Ek kan voel hoeveel liefde jy in elkeen gesit het. ❤️🧡💛🩵
Rustic Love in Vanderbilpark die mooiste mooi leer produkte.
https://www.facebook.com/share/1HbeS2w61T/
Gaan loer gerus 🩷❤️