Agent of Loka Three Rivers, Lavender Love Boutique

Agent of Loka Three Rivers, Lavender Love Boutique Proudly stocking the stylish Loka clothing range alongside Vellie Boutique.

Nestled in the heart of Three Rivers, Vereeniging, at River Square Mall, Lavender Love Boutique is a fashion destination that celebrates elegance, quality, and individuality.

Aitsa....super stylvol en pragtig help Chantél Rottcher Liefling Photography ons gou gou reg met die perfekte kombinasie...
03/08/2026

Aitsa....super stylvol en pragtig help Chantél Rottcher Liefling Photography ons gou gou reg met die perfekte kombinasie van die Mi-Jeanne toppie saam met die gesogte Zahli romp en Zahli loka broek🌸🩷

Gryp gou die laaste van die laastes op die link hier onder en gooi dit in jou mandjie🛒🛒🛒🛒🛒

https://www.loka3r.co.za/products/zali-romp

https://www.loka3r.co.za/products/zali-loka-broek

082 852 6335
Loka Drie Riviere

Cindy Badenhorst
Strictly Come Coffee
Bethany Blooms
rottcher

Kyk net hoe asemrowend lyk ons eie ambassadeur van Loka Three Rivers in die Mi-Jeanne toppie.  Dy wys ons dat hy perfek ...
03/08/2026

Kyk net hoe asemrowend lyk ons eie ambassadeur van Loka Three Rivers in die Mi-Jeanne toppie.

Dy wys ons dat hy perfek sàamsmelt met die Ilaria wrap romp asook die ilaria gina broek.🩷

Gaan vinnig en klik op die link hier onder en kry joune nou🌸

https://www.loka3r.co.za/products/mi-jeanne-pink-toppie

https://www.loka3r.co.za/products/ilaria-wrap-romp

https://www.loka3r.co.za/products/ilaria-gina-broek

082 852 6335
Loka Drie Riviere

Cindy Badenhorst
Strictly Come Coffee
Bethany Blooms

Ons weet julle hou van iets anders...Daarom het ons hierdie pragtige Softshell-baadjies vir ons boetiek gekies.• R650• G...
03/08/2026

Ons weet julle hou van iets anders...

Daarom het ons hierdie pragtige Softshell-baadjies vir ons boetiek gekies.

• R650
• Groottes XS–XL
• Vier unieke ontwerpe beskikbaar

Belangrik om te weet: Hierdie is nie 'n LOKA-produk nie, maar 'n geselekteerde boetiek item wat by LOKA LAVENDER LOVE beskikbaar is.

Kom pas jou gunsteling by River Square.

03/08/2026

Tuesday’s dinner is all about hearty comfort food! 🍽️

Enjoy tender Slow-Braised Beef with Onions, served with creamy Mash and delicious Sweet Carrots. A warm, satisfying meal without the hassle of cooking.

🍽️ R95 per plate
📅 Tuesday, 04/08
⏰ Order before 16:00 on 03/08
🚚 Delivery available in Three Rivers & Risiville for only R5 per plate.

📲 Order via WhatsApp: 079 255 5418

Good food. Generous portions. Dinner sorted!

03/08/2026

🍽️ DINNER IS SORTED THIS WEEK! 🍽️

No cooking. No stress. Just delicious, home-style meals prepared fresh every day!
For just R95 per meal, you can enjoy a different hearty dinner from Monday to Thursday—perfect for the whole family.

🚚Deliveries to Three Rivers & Risiville after 3:00 PM for only R5 per plate
🛍️ Collections are available after 3:00 PM from our shop.
📲 Pre-order your meals:079 255 5418

Skip the cooking and let us take care of dinner this week. Fresh ingredients, generous portions, and comforting flavours you'll look forward to every day.

03/08/2026

Hierdie jeans vat jou styl na 'n hele nuwe vlak... met 'n bietjie ekstra WYDTE. 😉👖🌿

Die enigste ding wat hier "wyd" is.....is die glimlag wanneer jy dit aantrek! 😁

💬 Nou sê vir ons...
Wat is jou grootste uitdaging wanneer jy jeans koop?
👖 Die regte lengte?
👖 Die perfekte pas?
👖 'n Styl wat jou mooi laat voel?

Laat weet ons in die kommentaar! 💙🌿

Laaste paar olyf kiki toppies nog op rak.www.loka3r.co.za082 852 6335Cindy Badenhorst Bethany Blooms Strictly Come Coffe...
03/08/2026

Laaste paar olyf kiki toppies nog op rak.

www.loka3r.co.za
082 852 6335

Cindy Badenhorst
Bethany Blooms
Strictly Come Coffee

Die winter is nog lank nie verby nie, so kry jou pragtige softshell jacket in ons nuwe reeks ( nie loka nie) hier in die...
03/08/2026

Die winter is nog lank nie verby nie, so kry jou pragtige softshell jacket in ons nuwe reeks ( nie loka nie) hier in die winkel.

082 852 6335
www.loka3r.co.za

Address

River Square Shopping Centre
Vereeniging
1929

Opening Hours

Monday 09:00 - 18:00
Tuesday 09:00 - 18:00
Wednesday 09:00 - 18:00
Thursday 09:00 - 18:00
Friday 09:00 - 18:00
Saturday 09:00 - 17:00
Sunday 09:00 - 14:00

Telephone

+2782852633

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Agent of Loka Three Rivers, Lavender Love Boutique posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Agent of Loka Three Rivers, Lavender Love Boutique:

Shortcuts

Share