J&S Clothing and Accessories

J&S Clothing and Accessories Check out J&S Creations' unique line of clothes for women, made to look good and feel good. Start your one-of-a-kind fashion journey here.

Also, check out our selection of genuine leather handbags and trendy accessories.

Die Christi Cardigan in Medium grootte is klaargemaak en reg vir jou! 💃Ons maak gewoonlik opr bestelling, maar hierdie i...
16/02/2026

Die Christi Cardigan in Medium grootte is klaargemaak en reg vir jou! 💃

Ons maak gewoonlik opr bestelling, maar hierdie is deel van ons klaargemaakte items — en van hulle is daar net één beskikbaar.

Dis first come, first serve, so as jy haar sien en sy steel jou hart… bestel sommer direk aanlyn (skakel in die comments). 💕

Wanneer sy weg is, is sy weg!

Die Esmarie Top – 5XL is klaargemaak en reg om te dra 🤍 Ons maak gewoonlik op bestelling, maar hierdie is een van ons kl...
16/02/2026

Die Esmarie Top – 5XL is klaargemaak en reg om te dra 🤍

Ons maak gewoonlik op bestelling, maar hierdie is een van ons klaargemaakte items wat sommer reg is om te gaan.
Daar is net een beskikbaar, so geen wagtyd nie.

As sy vir jou reg voel, kan jy haar direk aanlyn bestel.
(skakel in die comments)
Wanneer sy weg is, is sy weg

Die  Anja Rokkie in Large grootte is klaargemaak en reg vir jou! 💃Ons maak gewoonlik op bestelling, maar hierdie is deel...
13/02/2026

Die Anja Rokkie in Large grootte is klaargemaak en reg vir jou! 💃

Ons maak gewoonlik op bestelling, maar hierdie is deel van ons klaargemaakte items — en van hulle is daar net één beskikbaar.

Dis first come, first serve, so as jy haar sien en sy steel jou hart… bestel sommer direk aanlyn (skakel in die comments). 💕

Wanneer sy weg is, is sy weg!

🌟 KLAARGEMAAKTE KLERE TE KOOP 🌟Ons het 'n paar pragtige klaargemaakte items in Medium grootte beskikbaar! Kry dit nou te...
25/01/2025

🌟 KLAARGEMAAKTE KLERE TE KOOP 🌟
Ons het 'n paar pragtige klaargemaakte items in Medium grootte beskikbaar! Kry dit nou teen 'n ongelooflike prys wat jy nie weer sommer gaan kry nie. 🥰

Klaar gemaak en gereed om te dra, perfek vir wanneer jy vinnig iets stylvol en gemaklik wil aantrek! 🌸✨
Kliek op die skakel of stuur ‘n WhatsApp vir pryse en bestellings—Charlene staan gereed om jou te help!

https://jsshop.co.za/product-category/womens-clothing/medium/

Met PayJustNow of PayFlex kan jy in paaiemente betaal—maklike styl, sonder om alles op een slag te betaal! 💫

Een gelukkige Medium dame kan hierdie  stunning Salomie Open Shoulder Strap Top in printed bon bon  haar eie maak! 🥰Sleg...
24/01/2025

Een gelukkige Medium dame kan hierdie stunning Salomie Open Shoulder Strap Top in printed bon bon haar eie maak! 🥰

Slegs 1 beskikbaar in Medium – 50% afgemerk vir slegs R200 (was R460)!

Hierdie top is perfek vir styl en gemak, of dit nou vir werk, kerk of ’n spesiale geleentheid is. 🌸✨

💬 Stuur vir ons ’n WhatsApp by 064 505 6891 of kliek op die skakel hieronder om dit joune te maak voordat iemand anders dit gryp;
👉https://jsshop.co.za/product-category/womens-clothing/medium/

Betaal maklik met PayJustNow of PayFlex – styl in paaiemente!

Een gelukkige Large dame kan hierdie Zanel Drawstring Maxi Rok in die stunning bont kleur haar eie maak! 🥰Slegs 1 beskik...
21/01/2025

Een gelukkige Large dame kan hierdie Zanel Drawstring Maxi Rok in die stunning bont kleur haar eie maak! 🥰

Slegs 1 beskikbaar in Large – 20% afgemerk vir slegs R556 (was R695)!

Hierdie rok is perfek vir styl en gemak, of dit nou vir werk, kerk of ’n spesiale geleentheid is. 🌸✨

💬 Stuur vir ons ’n WhatsApp by 064 505 6891 of kliek op die skakel hieronder om dit joune te maak voordat iemand anders dit gryp:
👉 https://jsshop.co.za/product-category/womens-clothing/large/page/2/

Betaal maklik met PayJustNow of PayFlex – styl in paaiemente!

Maak jou klerekas jou speelgrond! Geniet julle Maandag❤❤
20/01/2025

Maak jou klerekas jou speelgrond! Geniet julle Maandag❤❤

🌟 KLAARGEMAAKTE KLERE TE KOOP 🌟Ons het 'n paar pragtige klaargemaakte item in Med, Large & XLarge grootte beskikbaar! Kr...
15/01/2025

🌟 KLAARGEMAAKTE KLERE TE KOOP 🌟
Ons het 'n paar pragtige klaargemaakte item in Med, Large & XLarge grootte beskikbaar! Kry dit nou teen 'n ongelooflike prys wat jy nie weer sommer gaan kry nie. 🥰

Klaar gemaak en gereed om te dra, perfek vir wanneer jy vinnig iets stylvol en gemaklik wil aantrek! 🌸✨
Kliek op die skakel of stuur ‘n WhatsApp vir pryse en bestellings—Charlene staan gereed om jou te help!

https://jsshop.co.za/product/amelia-front-tie-cardigan-printed-mesh/

Met PayJustNow of PayFlex kan jy in paaiemente betaal—maklike styl, sonder om alles op een slag te betaal! 💫

🌟 KLAARGEMAAKTE KLERE TE KOOP 🌟Ons het 'n pragtige klaargemaakte item in XLarge grootte beskikbaar—en daar is net een! K...
14/01/2025

🌟 KLAARGEMAAKTE KLERE TE KOOP 🌟
Ons het 'n pragtige klaargemaakte item in XLarge grootte beskikbaar—en daar is net een! Kry dit nou teen 'n ongelooflike prys wat jy nie weer sommer gaan kry nie. 🥰

Klaar gemaak en gereed om te dra, perfek vir wanneer jy vinnig iets stylvol en gemaklik wil aantrek! 🌸✨
Kliek op die skakel of stuur ‘n WhatsApp vir pryse en bestellings—Charlene staan gereed om jou te help!

https://jsshop.co.za/product-category/womens-clothing/xl/

06/01/2025

Address

225 Hlobane Street, (Behind Shoprite)
Vryheid
3100

Opening Hours

Monday 09:00 - 05:30
Tuesday 09:00 - 18:00
Wednesday 09:00 - 17:30
Thursday 09:00 - 17:30
Friday 09:00 - 17:30
Saturday 09:00 - 14:00

Telephone

+27645056891

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when J&S Clothing and Accessories posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to J&S Clothing and Accessories:

Share

Category