J&S Creations Clothing

J&S Creations Clothing J&S is a South African based Women's Clothing Range and we are all about customer service and comfort. We will always have your size...that's a promise!

Have a Online Shopping Experience that YOU HAVE NEVER EXPERIENCED BEFORE! From Tops, Pants, Skirts, Dresses and something for a Special Occasion (wedding or engagement party etc) we have it on our catalogue. Browse our Website and view the most beautiful and comfortable clothing. We can't wait for you to join our family �


Clothing that is comfortable, beautiful and very affordable. We courier a

nywhere in South Africa

Free Delivery to anywhere in South Africa for orders over R1500. Manufacturing time is about 5 to 21 Working day. All prices available on
www.jscreations.co.za

✨ KLAARGEMAAK • AFGEMERK • GEREED OM TE STUUR! 🌸 Spesiale aanbod op ons klaargemaakte klere! 🌸Koop enige 5 klaargemaakte...
03/09/2026

✨ KLAARGEMAAK • AFGEMERK • GEREED OM TE STUUR!

🌸 Spesiale aanbod op ons klaargemaakte klere! 🌸
Koop enige 5 klaargemaakte kledingstukke en kry 'n ekstra 20% afslag op jou bestelling. 🤍

📲 Stuur sommer vandag vir Charlene 'n WhatsApp om joune te bespreek voordat iemand anders dit doen. 💕

Hou jy ook van ’n toppie wat lank genoeg is om mooi oor ’n broek te dra? 😊Dan d**k ek jy gaan van die Lulu Back Pleat To...
03/09/2026

Hou jy ook van ’n toppie wat lank genoeg is om mooi oor ’n broek te dra? 😊

Dan d**k ek jy gaan van die Lulu Back Pleat Top hou.

Die plooi agter gee lekker ekstra spasie en laat die toppie mooi los val, sonder dat sy sommer net groot en vormloos lyk.

En saam met ons Bengaline Straight Broek het jy vir my ’n wenner. Die Bengaline is ’n sterk, baie rekbare materiaal wat lekker saam met jou beweeg, maar steeds mooi netjies lyk.

Ons maak albei op bestelling volgens jou grootte of mates, en jy kies jou kleure.

Dis die tipe klere waarop jy geld spandeer omdat jy weet jy gaan dit oor en oor dra — nie iets wat ná ’n paar drae onder in die kas beland nie. 💛

Sou jy hierdie twee in dieselfde kleur kies, of eerder mix & match?

Ek los die skakel hieronder.

Lulu Toppie: https://jscreations.co.za/product/lulu-back-pleat-top-made-to-fit-in-your-size-your-style-your-colour/

Bengaline Broek: https://jscreations.co.za/product/bengaline-straight-leg-pants/

By J&S Creations het ons lankal besluit… almal is beslis nie dieselfde gebou nie! 😄En dis presies hoekom ons jou klere v...
03/09/2026

By J&S Creations het ons lankal besluit… almal is beslis nie dieselfde gebou nie! 😄

En dis presies hoekom ons jou klere volgens jou grootte of mates maak. 💛

Sal jy ’n Gina Maxi Rok dra? 😊Die Gina is een van daai rokke wat net lekker dra. Sy sit los en gemaklik en jy kan haar w...
02/09/2026

Sal jy ’n Gina Maxi Rok dra? 😊

Die Gina is een van daai rokke wat net lekker dra. Sy sit los en gemaklik en jy kan haar werk toe, kerk toe of sommer vir ’n kuier aantrek. 💛

Sy word gemaak van DTY Bon-Bon – ’n ligte, rekbare materiaal wat sag en gemaklik dra.

En die lekkerste deel? Ons maak jou Gina spesiaal vir JOU.

Jy kies jou kleur, jou moue en hoe lank jy haar wil hê. Ons maak haar volgens jou grootte of jou mates. 🌸

So jy kry nie net ’n rok van die rak af nie. Jy kry ’n rok wat gemaak is soos JY daarvan hou.

Wil jy pryse, kleure en al die opsies sien? Kliek hieronder:

https://jscreations.co.za/product/gina-maxi-dress/

Die klein goedjies tel ook. 💗’n Lekker koppie koffie, iemand wat jou laat lag, ’n mooi boodskap, die son wat skyn… dis d...
02/09/2026

Die klein goedjies tel ook. 💗

’n Lekker koppie koffie, iemand wat jou laat lag, ’n mooi boodskap, die son wat skyn… dis dikwels die gewone klein oomblikke wat ’n dag besonders maak. 🌸

Waarvoor is jy vandag dankbaar?

Ag man, kyk net my oulike moeder. 🥹❤️Ek pla haar élke keer as sy besig is om te sny: “Ma, net gou ’n foto!” 😂En sy haat ...
01/09/2026

Ag man, kyk net my oulike moeder. 🥹❤️
Ek pla haar élke keer as sy besig is om te sny: “Ma, net gou ’n foto!” 😂

En sy haat foto’s neem!

So ná omtrent 10 foto’s en ’n paar “Janie, dis nou genoeg!” kry ek darem uiteindelik hierdie mooi ene wat ek met julle kan deel. 😍

My ma, nog altyd hard aan die werk agter die skerms by J&S Creations. ❤️🧵✂️

01/09/2026

🌸 Gelukkige Lentedag, julle! 🌸

1 September 2026… en kan julle glo, dit voel hierdie jaar wraggies soos lente! 😂☀️

Elke jaar wil ’n mens mos op 1 September jou mooi rokkie aantrek en die lente behoorlik verwelkom… en dan is dit koud, reënerig of sommer net ysig en jy soek eintlik jou trui. 🤣

Maar vandag! 😍 Dis die eerste keer in jare wat ek kan onthou dat ons so ’n heerlike warm Lentedag het.

Nou voel dit darem of ’n mens die rokke kan uithaal en die lente behoorlik kan vier! 👗🌸☀️

Hoe lyk die weer vandag by julle? Voel dit ook soos lente? 🌷

Hou jy ook van ’n maxi rok wat jy aantrek en nie die hele dag aan hoef te d**k nie? 💛Dis presies hoekom die Gina Maxi Ro...
01/09/2026

Hou jy ook van ’n maxi rok wat jy aantrek en nie die hele dag aan hoef te d**k nie? 💛

Dis presies hoekom die Gina Maxi Rok so ’n lekker keuse is.

Die DTY Bon-Bon is lig en gemaklik, en die rok val mooi los oor die lyf. Dis een van daardie rokke wat jy maklik kan aantrek vir werk, kerk, ’n kuier of sommer net wanneer jy mooi wil lyk sonder om ongemaklik te wees.

En jy hoef nie te vat wat klaar op ’n rak hang nie.

Jou Gina word op bestelling gemaak volgens jou grootte of mates, en jy kies self jou kleur, moue én die lengte wat vir jou reg is. 🌸

Want die lekkerste klere is dié wat nie net mooi lyk nie — dit moet ook lekker aan JOU lyf sit.

Sal jy die Gina Maxi Rok dra? 😊

Ek los die skakel hieronder waar jy die pryse, kleure en al die opsies vir die Gina kan sien.

https://jscreations.co.za/product/gina-maxi-dress/

Address

225 Hlobane Street
Vryheid
3100

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when J&S Creations Clothing posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to J&S Creations Clothing:

Shortcuts

Share