20/06/2026
Ashton Sekondêr het hul Matriek Jackets oopgemaak.Kyk daardie dankbare gesigte op die Matrieks se gesiggies.Mnr Benjamin het sy hande gisteroggend vol gehad want hulle het hom sommer by sy motor gewag 😂.Dankie Ashton Sekondêr met jul ondersteuning oor die paar jaar met Matriek Jackets. waardeer dit opreg