TweeDe Lewe / SecoNd Life

TweeDe  Lewe / SecoNd Life Give a second life to someones unwhanted stuff, Clothes, Brick and Brack, Furniture,Musical You asked I supplied

KOM KRAP GERUS HIER ROND HIERS IETS VIR ALMAL OF DALK SOEK JY NA IETS EN ONS KAN DIT VIR JOU OPSPOOR

24/09/2021

Mense hierdie blad is tans toe, miskien eendag as alles na soort van normaal terug keer, sal ek weer die blad gebruik. Wees rustig, wees positief en veilig en gesond.

16/10/2017

Goeie dag almal. Wil almal net meedeel, dat my winkel tans nog toe is, ek is opsoek na 'n nuwe perseel, waar daar meer voete is, of ek gaan items te koop net hier adverteer en belangstellendes kan my kontak. Sodra ek besluit het wat die beste vir my gaan werk, sal ek jul meedeel. Baie dankie vir al jul ondersteuning in die verlede.

18/12/2016

More almal. Wil al my kliente net bedank vir jul ondersteuning gedurende die tyd wat ek oop was. Die winkel is gesluit vir veranderings tot verdere kennisgewing. Mag jul almal 'n vreugdevolle Kers seisoen geniet. Indien iemand iets benodig, kan jul my kontak op my sel 078 550 5100 en ek sal kom oopsluit. Vriendlike groete Mariette

At last is my naamborde klaar en op gesit. Baie dankie Dawid Visser.
16/11/2016

At last is my naamborde klaar en op gesit. Baie dankie Dawid Visser.

01/11/2016

Almal op my blad wil dit gou met julle deel, Ek het vandag die mees awhsomste vrou ontmoet Cintia. Sy het sowat 5 jaar terug vanaf Uganda na SA gekom met bitter min geld en drie klein kinders, waarvan 2 'n 2ling is. Vrou alleen met geen idee waar sy gaan bly of hoe sy haar kinders gaan opvoed, maar sy is 'n kind van God en het geglo dat hy haar sal help. Wel in 5 jaar se tyd het sy haar eie besigheid naby Bellville en werk as versorger te Medi clinic Durbanville, waarvoor sy self gewerk en betaal het om haar diploma te kry. Sy het omtrent geen geld gehad, maar was bereid om onder te begin en 'n lewe vir haarself en haar kids te maak. Sy het hard gewerk, haarself ingeskryf vir diplomas haar kinders deur skool gesit en in nog besig met dit, maar sy is so positief, het vir my foto's van haar familie in Uganda gewys, en hul is almal sulke awhsome mense. Cintia jy gee my hoop vir my besigheid, jy's 'n inspirasie vir menigde mense. Ek weet jy gaan dit dalk nie lees nie, maar ek sal dit uitdrik en vir jou wys as jy weer kom besoek, soos jy belowe het. Jammer dis in afrikaans, maar sal vir jou vertaal as ons weer sien. Jy's 'n voorbeeld vir bitter baie SA burgers

Nuwe voorraad sopas uit gepak. Kyk gerus. Kom loer gerus in: Dinsdae tot Vrydae 09h00 tot 16h00, Saterdae 09h00 tot 12h0...
01/11/2016

Nuwe voorraad sopas uit gepak. Kyk gerus. Kom loer gerus in: Dinsdae tot Vrydae 09h00 tot 16h00, Saterdae 09h00 tot 12h00. Hope voorraad in winkel en nog baie meer wat wag om uitgepak te word. Almal welkom. Geen Bedelaars, No Hawkers. Gelee te 43 Stokery weg, Wellington, op die perseel van Bertie"s cars 2. 200 meter vanaf Wellington stasie in rigting van Golf baan. Kontak Mariette 0785505100

Hier is 'n getekende kaart van waar 2De Lewe gelee is. Hoop dit maak dit maklikker vir julle om te vind.
28/10/2016

Hier is 'n getekende kaart van waar 2De Lewe gelee is. Hoop dit maak dit maklikker vir julle om te vind.

28/10/2016

Baie dankie aan almal vir die Likes, shares en navrae en besoeke aan my winkel. Dit word opreg waardeer. Groete Mariette

Klere, klere en nogmaals klere per item
26/10/2016

Klere, klere en nogmaals klere per item

25/10/2016

BAIE WELKOM AAN ALMAL LOER GERUS DEUR DIE FOTOS EN SHARE ASB MET JUL VRIENDE MARIETTE SAL ENIGE VRA MET LIEFDE BEANTWOORD KYK IN HIERDIE WINKEL GAN EK LOOP KRAP WEET NIE WIE GAAN SAAM NIE KOM DAMES GAAN LOER IN

Kom loer gerus in: Dinsdae tot Vrydae 09h00 tot 16h00, Saterdae 09h00 tot 12h00. Hope voorraad in winkel en nog baie mee...
25/10/2016

Kom loer gerus in: Dinsdae tot Vrydae 09h00 tot 16h00, Saterdae 09h00 tot 12h00. Hope voorraad in winkel en nog baie meer wat wag om uitgepak te word. Almal welkom. Geen Bedelaars, No Hawkers. Gelee te 43 Stokery weg, Wellington, op die perseel van Bertie"s cars 2. 200 meter vanaf Wellington stasie in rigting van Golf baan. Kontak Mariette 0785505100

Address

Wellington
7655

Opening Hours

Tuesday 09:00 - 16:00
Wednesday 09:00 - 16:00
Thursday 09:00 - 16:00
Friday 09:00 - 16:00
Saturday 09:00 - 12:00

Telephone

+27785505100

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when TweeDe Lewe / SecoNd Life posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share