26/10/2024
D**k dit tyd vir n kompetisie!!!
Een gelukkige seuntjie of dogtertjie kan 4 van die boeke en 4 baba dangles wen van jou tema keuse. Ek heg voorbeelde aan van die dangles.
Like die page
Share die page
Like die post
Tag soveel vriendinne soos jy wil.
Kompetisie sluit 20 November 2024.