Soetk'ysie Boetique

Soetk'ysie Boetique Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Soetk'ysie Boetique, Women's clothes shop, 95 Breedenkamp Street, Wesselsbron.

21/07/2015

Hier is Nici`s Accessories se spinternuwe Album. KOMPETISIE!!!!!! LIKE & SHARE die album op jou persoonlike Facebook blad, Tag `n vriendin of 2 wat nie van Nici`s Accessories weet nie. Comment twee hangertjies wat jy graag sal wil wen, bv. E1 of E67. Die wenner van kompetisie wen twee hangertjies van haar keuse in die album. Die GELUKKIGE WENNER word 3 Augustus aangekondig. Lekker SHARE almal. Om bestellings te plaas, stuur asb 'n gewone sms of whatsapp my op 0728779967.

Wat d**k julle hiervan Stel iemand belang? Verskeie kleure en groottes beskikbaar Bestel more oggend
05/05/2015

Wat d**k julle hiervan Stel iemand belang? Verskeie kleure en groottes beskikbaar Bestel more oggend

Besonderse mooi bykomstighede vir ons nuwe eksklusiewe reeks
12/04/2015

Besonderse mooi bykomstighede vir ons nuwe eksklusiewe reeks

Ons eksklusiewe reeks vir bruidsmoeders / skoonmammas /  oumas. BEAUTIFUL!!! ♥♡♥
11/04/2015

Ons eksklusiewe reeks vir bruidsmoeders / skoonmammas / oumas. BEAUTIFUL!!! ♥♡♥

Ons mooi "throws" en strooikussings. Kom kyk gerus by die Gewel in Wesselsbron. ♥♡♥
11/04/2015

Ons mooi "throws" en strooikussings. Kom kyk gerus by die Gewel in Wesselsbron. ♥♡♥

Welkom vlooimark vandag gewees. Dankie aan elkeen wat ons ondersteun en ook aan elkeen wat ons op ons tuisdorp, Wesselsb...
11/04/2015

Welkom vlooimark vandag gewees. Dankie aan elkeen wat ons ondersteun en ook aan elkeen wat ons op ons tuisdorp, Wesselsbron, ondersteun. ♥♡♥

16/03/2015

Vandag n paar mooi uitrustings gaan haal vir troues. Kom kyk asb. Dis baie mooi en uniek ♡♥

Van ons nuwe voorraad. Kom kyk vandag by die Welkom Vlooimark. ♥♥♥
14/02/2015

Van ons nuwe voorraad. Kom kyk vandag by die Welkom Vlooimark. ♥♥♥

Kom besoek ons stalletjie by die Welkom Vlooimark vandag.
14/02/2015

Kom besoek ons stalletjie by die Welkom Vlooimark vandag.

Soetk'ysie Boetique is Saterdag by die Vlooimark in Welkom. Kom kyk ons nuwe voorraad en die mooiste rooiste ietsie vir ...
11/02/2015

Soetk'ysie Boetique is Saterdag by die Vlooimark in Welkom. Kom kyk ons nuwe voorraad en die mooiste rooiste ietsie vir Valentynsdag. Sien julle daar ♥♥♥

Kom besoek ons vandag by die Boere Mark in Bloemfontein.
07/02/2015

Kom besoek ons vandag by die Boere Mark in Bloemfontein.

Nog net n week voor Valentyns dag. Spesiale Valentyns lyne nou beskikbaar by Soetk'ysie Boetique in Wesselsbron.
05/02/2015

Nog net n week voor Valentyns dag. Spesiale Valentyns lyne nou beskikbaar by Soetk'ysie Boetique in Wesselsbron.

Address

95 Breedenkamp Street
Wesselsbron
9460

Telephone

0820402059

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Soetk'ysie Boetique posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share