Tasjha's Designs

Tasjha's Designs Designing and hiring of exclusive wedding gowns and eveningwear . Tasjha's Designs ontwerp en maak jou droom rok wat so uniek is soos jy.

Kleur, snit, afwerking, tipe material en selfs die seisoen word in ag geneem om 'n rok te ontwerp wat by jou persoonlikheid pas. Ons het ook 'n wye reeks ontwerpers rokke te koop of te huur en cater ook vir die voller figuur. Al ons trourokke sluit 'n gratis troupakket in ter waarde van R850 tot R1500 in

24/06/2026
Matriek afskeid en trourokke te huur
24/06/2026

Matriek afskeid en trourokke te huur

Matriek afskeid rokke te huur vanaf R1600 kontak ons gerus by 0825605071 vir meer inligting
20/05/2026

Matriek afskeid rokke te huur vanaf R1600 kontak ons gerus by 0825605071 vir meer inligting

Matriek afskeid 2026 aandrokke te huur vanaf R1800 kontak ons gerus vir n afspraak
28/02/2026

Matriek afskeid 2026 aandrokke te huur vanaf R1800 kontak ons gerus vir n afspraak

Ons is weer oop vir 2026 se matriek dames . Ons bied opsie om jou eie ontwerp te laat maak en te huur vir jou matriek af...
14/01/2026

Ons is weer oop vir 2026 se matriek dames . Ons bied opsie om jou eie ontwerp te laat maak en te huur vir jou matriek afskeid. Neem kennis ons het net n sekere hoeveelheid dames wat ons kan invat . Kontak ons gerus vir afspraak . Ons is saterdae ook beskikbaar .

Tasjhas designs sal gesluit wees vanaf 20 Des tot 6Jan  . Baie dankie aan elke klient wat die jaar so besonders gemaak h...
13/12/2025

Tasjhas designs sal gesluit wees vanaf 20 Des tot 6Jan . Baie dankie aan elke klient wat die jaar so besonders gemaak het

Address

59 Buffeldoorn Weg, Wilkoppies
Klerksdorp
2570

Opening Hours

Monday 08:00 - 16:00
Tuesday 08:00 - 16:00
Wednesday 08:00 - 16:00
Thursday 08:00 - 16:00
Friday 08:00 - 16:00
Saturday 08:00 - 12:00

Telephone

+27825605071

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Tasjha's Designs posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category