12/03/2026
Warm dae + SloTide = die perfekte kombinasie. ☀️
Ons handdoek hoodies is jou nuwe beach buddy – trek aan, zip toe en bly warm na ’n duik in die see. Perfek vir surfers, swemmers en sommer net lekker ontspan by die see.
Ons het ook strandhanddoeke en piekniekkombers – stylvol, gemaklik en altyd reg vir ’n stranddag of vinnige piekniek. 🌊
📍 Kom kuier by SloTide,�HART & BOSCH Village (agter Salt & Copper), Hartenbos.
Of shop online:�https://slotide.co.za/
Shop local. Shop coastal. Shop Slotide.